LUKAS 9:17
LUKAS 9:17 Bybel vir almal (ABA)
Almal het genoeg geëet. Toe die mense klaar geëet het, het die dissipels twaalf mandjies vol stukkies kos opgetel wat oorgebly het.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het geëet en is almal versadig, en van wat vir hulle van die brokstukke oorgebly het, is daar twaalf mandjies vol opgetel.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal het geëet en genoeg gekry. Wat oorgebly het, het hulle bymekaargemaak, twaalf mandjies vol.
Deel
Lees LUKAS 9