LUKAS 8:7
LUKAS 8:7 Bybel vir almal (ABA)
Party van die saad het tussen die dorings geval. Die dorings het saam met die saad gegroei, en die dorings het die plantjies heeltemal toegegroei.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n ander deel het tussen die dorings in geval; en die dorings het daarmee saamgegroei en dit verstik.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog 'n ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het daarmee saam gegroei en dit laat verstik.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nog 'n deel het tussen die dorings geval, en die dorings het saam met die saad gegroei en dit verstik.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sommige het tussen die dorings geval; en die dorings het daarmee opgespring en dit verstik.
Deel
Lees LUKAS 8