LUKAS 8:54
LUKAS 8:54 Bybel vir almal (ABA)
Toe neem Jesus haar hand en Hy sê: “Kind, staan op.”
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:54 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy almal na buite uitgejaag het, gryp Hy haar hand en roep uit en sê: Dogtertjie, staan op!
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:54 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus het haar hand gevat en uitgeroep: “Dogtertjie, staan op!”
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:54 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus het haar aan die hand geneem en uitgeroep: “Meisie, word wakker!”
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:54 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het hulle almal uitgesit en haar aan die hand gegryp en geroep en gesê: Meisie, staan op!
Deel
Lees LUKAS 8