LUKAS 8:49
LUKAS 8:49 Bybel vir almal (ABA)
Een van Jaïrus se mense het daar aangekom terwyl Jesus besig was om te praat. Die man het vir Jaïrus gesê: “Jou dogtertjie is dood. Jy moenie die Meneer nog pla nie.”
LUKAS 8:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Terwyl Hy nog spreek, kom daar iemand van die owerste van die sinagoge se huis en sê vir hom: U dogter is dood, moenie die Meester lastig val nie.
LUKAS 8:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Hy nog praat, kom daar iemand van die raadslid van die sinagoge se huis af om te sê: “U dogter is al dood. Moenie nog ons Leermeester lastig val nie.”
LUKAS 8:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl Hy nog praat, kom daar iemand van die leier van die sinagoge se huis af en sê: “U dogter is nou net dood. Moenie die leermeester langer lastig val nie.”
LUKAS 8:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Terwyl hy nog spreek, kom daar een van die owerste van die sinagoge se huis en sê vir hom: Jou dogter is dood; moeilikheid nie die Meester nie.