YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 8:21

LUKAS 8:21 Bybel vir almal (ABA)

Maar Jesus het vir hulle gesê: “My ma en my broers is die mense wat die boodskap van God hoor en doen wat God wil hê.”

Deel
Lees LUKAS 8

LUKAS 8:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Hy antwoord en sê vir hulle: My moeder en my broers is die wat die woord van God hoor en dit doen.

Deel
Lees LUKAS 8

LUKAS 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus sê: “My moeder en my broers is dié wat na die woord van God luister en daarvolgens handel.”

Deel
Lees LUKAS 8

LUKAS 8:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Jesus antwoord hulle: “Wie na die woord van God luister en dit gehoorsaam, hulle is my moeder en my broers.”

Deel
Lees LUKAS 8

LUKAS 8:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy antwoord en sê vir hulle: Dit is my moeder en my broers wat die woord van God hoor en dit doen.

Deel
Lees LUKAS 8

LUKAS 8:21 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Weet julle wie regtig my familie is? Almal wat luister na wat Ek oor God se nuwe wêreld sê, en dit gaan doen. Hulle is my ma, my broers, my susters.”

Deel
Lees LUKAS 8

LUKAS 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het geantwoord: “My ma en broers is al die mense wat die boodskap van God hoor en dit gehoorsaam.”

Deel
Lees LUKAS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's