LUKAS 8:20
LUKAS 8:20 Bybel vir almal (ABA)
Toe kom sê iemand vir Jesus: “Jou ma en jou broers staan hier buite en hulle wil jou graag sien.”
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe bring hulle Hom die boodskap en sê: U moeder en u broers staan buite en wil U sien.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand sê toe vir Hom: “U moeder en u broers staan buite en wil met U praat.”
Deel
Lees LUKAS 8