LUKAS 8:19
LUKAS 8:19 Bybel vir almal (ABA)
Jesus se ma en broers het vir Hom kom kuier. Hulle kon nie naby Hom kom nie, want daar was te veel mense rondom Hom.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN sy moeder en broers het na Hom gekom, en weens die skare kon hulle Hom nie bereik nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die moeder en die broers van Jesus het na Hom toe gekom, maar vanweë die gedrang kon hulle nie tot by Hom kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus se moeder en broers het na Hom gekom, maar as gevolg van die skare kon hulle Hom nie bereik nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het sy moeder en sy broers na hom gekom, en hulle kon nie na hom toe kom vanweë die pers nie.
Deel
Lees LUKAS 8