LUKAS 8:11
LUKAS 8:11 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe vir die dissipels gesê wat die gelykenis beteken. Hy het gesê: “Die saad is die boodskap van God.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is dan die gelykenis: Die saad is die woord van God.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die betekenis van die gelykenis is dit: Die saad is die woord van God.
Deel
Lees LUKAS 8