LUKAS 5:9
LUKAS 5:9 Die Boodskap (DB)
Petrus en almal saam met hom op die bote was verstom oor hierdie groot visvangs.
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Simon Petrus en die ander mense saam met hom was baie verbaas oor die baie visse wat hulle gevang het.
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want verbaasdheid het hom aangegryp en almal wat by hom was, oor die vangs van visse wat hulle gemaak het
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy en almal wat saam met hom was, was stom verbaas oor die groot klomp vis wat hulle gevang het.
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verwondering het hom en almal saam met hom aangegryp oor die groot klomp vis wat hulle gevang het.
Deel
Lees LUKAS 5