LUKAS 5:8
LUKAS 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Toe Simon Petrus dit sien, het hy voor Jesus op die grond geval en gesê: “Here, gaan weg van my, want ek is 'n man wat baie sonde doen.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Simon Petrus dit sien, val hy neer aan die knieë van Jesus en sê: Gaan weg van my, Here, want ek is 'n sondige man!
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Simon Petrus dit sien, val hy voor Jesus se knieë neer en sê: “Gaan weg van my af, Here, want ek is 'n sondige mens.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Simon •Petrus dit sien, val hy voor die knieë van Jesus neer en sê: “Gaan weg van my, Here, want ek is 'n sondige mens.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Simon Petrus dit sien, val hy voor Jesus se knieë neer en sê: Gaan van My af; want ek is 'n sondige man, Here.
Deel
Lees LUKAS 5