YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 5:4

LUKAS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vaar uit na die diep water toe en gooi julle nette uit om te vang.”

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Bybel vir almal (ABA)

Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Roei 'n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang.”

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe Hy ophou met spreek, sê Hy vir Simon: Vaar uit na die diep water en laat julle nette sak om te vang.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vaar uit na die diep water toe en gooi julle nette uit om te vang.”

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Jesus klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Gaan uit na die diep water, en laat sak julle nette daar om vis te vang.”

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe hy opgehou het om te spreek, sê hy vir Simon: Laai uit na die diepte en laat julle nette uitgooi vir 'n trek.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Die Boodskap (DB)

Later, toe Jesus klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vat die boot dieper in die see in en gooi dan weer julle visnette in.”

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Vaar nou dieper in en gooi julle nette uit om te vang.”

Deel
Lees LUKAS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's