LUKAS 5:37
LUKAS 5:37 Bybel vir almal (ABA)
En 'n mens gooi ook nie nuwe wyn in ou velsakke nie. Die nuwe wyn sal die ou velsakke laat bars, en dan loop die wyn uit en die velsakke is stukkend.
LUKAS 5:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En niemand gooi nuwe wyn in ou leersakke nie; anders sal die nuwe wyn die sakke skeur, en dit sal uitloop, en die sakke sal vergaan.
LUKAS 5:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
“En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal die nuwe wyn die velsakke laat oopbars. Dan is die wyn vermors en die sakke daarmee heen.
LUKAS 5:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“En niemand gooi nuwe wyn in ou leersakke nie; anders sal die nuwe wyn die leersakke laat oopbars. Dan sal die wyn uitloop en die sakke sal tot niet gaan.
LUKAS 5:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En niemand gooi nuwe wyn in ou sakke nie; anders sal die nuwe wyn die sakke bars en uitgestort word, en die sakke sal vergaan.