YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 5:34

LUKAS 5:34 Bybel vir almal (ABA)

Jesus sê toe vir hulle: “Julle kan nie vir mense by 'n troue sê hulle mag niks eet nie. Die bruidegom is dan by hulle.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Kan julle die bruilofsgaste dan laat vas solank as die bruidegom by hulle is?

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir hulle: “Kan julle dan die bruilofsgaste laat vas terwyl die bruidegom by hulle is?

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Julle kan tog nie die bruilofsgaste laat vas terwyl die bruidegom by hulle is nie?

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy sê vir hulle: Kan julle die kinders van die bruilof laat vas terwyl die bruidegom by hulle is?

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:34 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir hulle: “Julle het nie die vaagste idee waaroor godsdiens regtig gaan nie. Kyk, as mense by ’n troue is, staan hulle mos nie met lang gesigte en huil nie. Hulle vier dan fees, nie waar nie? Dan eet en drink hulle omdat hulle saam met die bruidegom bly is.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het gevra: “Vas huweliksgaste dan terwyl hulle saam met die bruidegom feesvier?

Deel
Lees LUKAS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's