YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 5:31

LUKAS 5:31 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Gesonde mense gaan nie dokter toe nie, net mense wat siek is, gaan dokter toe.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Gesonde mense gaan nie dokter toe nie, net mense wat siek is, gaan dokter toe.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe antwoord Jesus hulle: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Gesonde mense het nie 'n dokter nodig nie, maar wel die siekes.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Die wat gesond is, het 'n geneesheer nie nodig nie; maar die wat siek is.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Die Boodskap (DB)

Jesus het gehoor wat hulle vir sy dissipels sê. Hy antwoord hulle toe: “Wat dink julle is dokters se werk? Moet hulle heeltyd gesonde mense oppas? Of moet hulle siek mense help? Julle weet mos wat die antwoord is: dokters is daar vir siek mense.

Deel
Lees LUKAS 5

LUKAS 5:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Gesonde mense het nie ’n dokter nodig nie – siek mense wel.

Deel
Lees LUKAS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's