LUKAS 5:27
LUKAS 5:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Jesus uitgegaan en 'n tollenaar met die naam Levi by sy tolhuis sien sit, en Hy sê vir hom: “Volg My.”
LUKAS 5:27 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus verder gegaan. Hy sien toe 'n tollenaar by die tolhek sit. Die tollenaar se naam was Levi. Jesus het vir hom gesê: “Kom saam met My.”
LUKAS 5:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN ná hierdie dinge het Hy uitgegaan en 'n tollenaar met die naam van Levi by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: Volg My.
LUKAS 5:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierna het Jesus buitentoe gegaan en 'n •tollenaar met die naam Levi by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg My!”
LUKAS 5:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná hierdie dinge het hy uitgegaan en 'n tollenaar met die naam van Levi by die tolhuis sien sit; en hy sê vir hom: Volg My.