LUKAS 5:21
LUKAS 5:21 Bybel vir almal (ABA)
Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het saggies met mekaar gepraat en gesê: “Wie is hierdie man? Hy maak of hy God is. 'n Méns kan nie sondes vergewe nie, net God kan.”
LUKAS 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin redeneer en sê: Wie is Hy wat so godslasterlik praat? Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?
LUKAS 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het hulle begin afvra: “Wie is hy dat hy so godslasterlik praat? Wie anders kan sondes vergewe as net God alleen?”
LUKAS 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die skrifkenners en die Fariseërs het hulleself begin afvra: “Wie is hy dat hy so laster? Wie anders as net God kan sondes vergewe?”
LUKAS 5:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin redeneer en gesê: Wie is Hy wat godslastering spreek? Wie kan sondes vergewe, behalwe God alleen?