LUKAS 3:20
LUKAS 3:20 Bybel vir almal (ABA)
Maar Herodes het toe iets gedoen wat nog slegter is: Hy het vir Johannes in die tronk toegesluit.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het hy by alles nog dít gevoeg, dat hy Johannes in die gevangenis opgesluit het.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Herodes het nog verder gegaan en Johannes in die tronk opgesluit.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Afgesien van al hierdie dade het Herodes Johannes ook nog in die tronk laat opsluit.
Deel
Lees LUKAS 3LUKAS 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit het nog bo alles bygevoeg, dat hy Johannes in die gevangenis opgesluit het.
Deel
Lees LUKAS 3