LUKAS 22:55
LUKAS 22:55 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat vir Jesus gevang het, het 'n vuur aangesteek op die oop stuk grond voor die huis, en hulle het daar gaan sit. Petrus het ook by hulle gaan sit.
LUKAS 22:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle 'n vuur in die middel van die binneplaas van die paleis gemaak en bymekaar gaan sit het, het Petrus onder hulle gesit.
LUKAS 22:55 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die middel van die binneplaas was daar 'n vuur, en daar het mense bymekaar gesit. Petrus het tussen hulle gaan sit.
LUKAS 22:55 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het 'n vuur in die middel van die voorhof aangesteek en daar by mekaar gaan sit, met Petrus tussen hulle.
LUKAS 22:55 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle 'n vuur in die middel van die saal aangesteek het en saam gaan sit het, het Petrus tussen hulle gaan sit.