LUKAS 22:49
LUKAS 22:49 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels wat rondom Jesus gestaan het, het besef wat gaan gebeur, en hulle het vir Jesus gevra: “Here, moet ons die mense met ons swaarde aanval?”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die wat rondom Hom was, sien wat gaan gebeur, sê hulle vir Hom: Here, moet ons met die swaard slaan?
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe dié wat saam met Jesus was, sien wat gaan gebeur, vra hulle: “Here, moet ons hulle met die swaard aanval?”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe diegene wat saam met Hom was, sien wat gaan gebeur, sê hulle: “Here, moet ons hulle met die swaard aanval? ”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe die wat rondom Hom was, sien wat sou volg, sê hulle vir Hom: Here, sal ons met die swaard slaan?
Deel
Lees LUKAS 22