LUKAS 22:46
LUKAS 22:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy sê toe vir hulle: “Waarom is julle aan die slaap? Staan op en bid dat julle nie aan versoeking sal toegee nie.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:46 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gevra: “Hoekom slaap julle? Staan op en bid dat niks sal gebeur wat julle sal laat sonde doen nie.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking kom nie.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sê toe vir hulle: “Waarom slaap julle? Staan op en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En Hy het vir hulle gesê: “Waarom slaap julle? Staan op en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. ”
Deel
Lees LUKAS 22