YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 22:34

LUKAS 22:34 Bybel vir almal (ABA)

Jesus sê toe vir hom: “Petrus, jy sal drie maal sê jy ken nie vir My nie, jy sal dit sê voordat die haan vannag kraai.”

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Hy antwoord: Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal geloën het dat jy My ken nie.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy antwoord: “Petrus, Ek sê vir jou: Die haan sal vannag nie kraai voordat jy My drie maal verloën het deur te sê dat jy My nie ken nie.”

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Jesus sê: “Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal vandag nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie. ”

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê: Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal nie vandag kraai nie, voordat jy drie maal sal ontken dat jy My ken.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:34 Die Boodskap (DB)

Toe antwoord Jesus hom: “Petrus, moenie so selfversekerd wees nie. Ek sê vir jou, vannag nog sal jy jou rug vir My draai. Nog voor die haan môreoggend kraai, sal jy drie keer maak of jy My nie ken nie.”

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het egter gereageer: “Petrus, Ek sê dit nou vir jou: ’n Haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie.”

Deel
Lees LUKAS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's