LUKAS 22:15
LUKAS 22:15 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Ek wou baie graag hierdie Paas-ete saam met julle eet voordat Ek swaarkry.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Ek het baie sterk daarna verlang om hierdie pasga met julle te eet voordat Ek ly.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sê toe vir hulle: “Ek het baie daarna uitgesien om hierdie paasmaaltyd saam met julle te eet voordat Ek ly.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Hy vir hulle: “Ek het van harte begeer om hierdie Pasga saam met julle te eet voordat Ek ly.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Ek het begeer om hierdie pasga saam met julle te eet voordat ek ly.
Deel
Lees LUKAS 22