YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 22:1

LUKAS 22:1 Bybel vir almal (ABA)

Dit was amper tyd vir die Fees van die Ongesuurde Brood. Hulle het hierdie fees ook “ Paasfees” genoem.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die fees van die ongesuurde brood, wat pasga genoem word, was naby.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit was amper tyd vir die Fees van die Ongesuurde Brood, bekend as die Pasga.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die fees van die ongesuurde brode het naby gekom, wat die Pasga genoem word.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:1 Die Boodskap (DB)

Die paasfees was nou voor die deur. Tydens hierdie fees het die Jode ’n lam geslag en ongesuurde brood geëet. Hulle het dan teruggedink aan hoe God hulle voorvaders daar uit Egipte bevry het.

Deel
Lees LUKAS 22

LUKAS 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Fees van die Ongesuurde Brood, wat ook Pasga genoem word, was baie naby.

Deel
Lees LUKAS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's