YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 20:25

LUKAS 20:25 Bybel vir almal (ABA)

Jesus sê toe vir hulle: “Dit is reg. Dan moet julle vir die keiser gee wat aan hom behoort, maar julle moet ook vir God gee wat aan Hóm behoort.”

Deel
Lees LUKAS 20

LUKAS 20:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom.

Deel
Lees LUKAS 20

LUKAS 20:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Hy vir hulle: “Nou ja, gee dan aan die keiser wat aan die keiser behoort, en aan God wat aan God behoort.”

Deel
Lees LUKAS 20

LUKAS 20:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe sê Hy vir hulle: “Gee daarom aan die keiser wat hom toekom, en aan God wat Hom toekom.”

Deel
Lees LUKAS 20

LUKAS 20:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê vir hulle: Gee dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom.

Deel
Lees LUKAS 20

LUKAS 20:25 Die Boodskap (DB)

“Nou ja, as hierdie geld met die keiser se beeld daarop die keiser s’n is, gee dit vir hom. Gee hom wat hy vra. Maar onthou: julle is volgens God se ‘beeld’ gemaak. Julle behoort aan Hom. Daarom moet julle julleself aan God gee. Die keiser is geregtig op julle geld, maar God is geregtig op julle hele lewe.”

Deel
Lees LUKAS 20

LUKAS 20:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Jesus vir hulle: “Gee dan aan die keiser wat die keiser s’n is en aan God wat God s’n is.”

Deel
Lees LUKAS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's