LUKAS 2:9
LUKAS 2:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Engel van die Here het by hulle kom staan, en die lig van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle was baie bang.
LUKAS 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn en groot vrees het hulle oorweldig.
LUKAS 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik.
LUKAS 2:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Engel van die Here het aan hulle verskyn, en die hemelse glans van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het geweldig groot geskrik.
LUKAS 2:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, die Engel van die Here het oor hulle gekom, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn, en hulle was baie bevrees.