LUKAS 2:5
LUKAS 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Josef was verloof aan Maria. Sy was swanger en sy het saam met Josef gegaan.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maria, sy verloofde, wat swanger was, het saamgegaan om ingeskryf te word.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het saam met sy verloofde, Maria, wat swanger was, gegaan om hom te laat registreer.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Om saam met Maria, sy getroude vrou, belas te word, groot van swangerskap.
Deel
Lees LUKAS 2