YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 2:49

LUKAS 2:49 Bybel vir almal (ABA)

Maar Jesus het vir hulle gesê: “Hoekom het julle My gesoek? Het julle nie geweet nie? Ek moet hier wees, Ek moet oor my Vader praat.”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van my Vader moet wees nie?

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy antwoord hulle: “Waarom het u na My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die huis van my Vader moet wees nie?”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Hy antwoord hulle: “Waarom het julle na My gesoek? Het julle nie geweet dat Ek met die dinge van my Vader besig moet wees nie?”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy sê vir hulle: Hoe het julle My gesoek? Het julle nie geweet dat Ek in die saak van my Vader moet wees nie?

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:49 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het geantwoord: “Waarom het u na My gesoek? U weet mos dat Ek in die huis van my Vader moet wees.”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar hoekom was dit nodig om te soek?” het Hy gevra. “Julle moes geweet het Ek sou in my Vader se huis wees.”

Deel
Lees LUKAS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's