LUKAS 2:47
LUKAS 2:47 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat na Jesus geluister het, was baie verbaas omdat Hy so slim was en so goed kon antwoord.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy insig en sy antwoorde.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal wat na Hom geluister het, was verstom oor sy insig en sy antwoorde.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En almal wat hom gehoor het, was verbaas oor sy begrip en antwoorde.
Deel
Lees LUKAS 2