LUKAS 2:39
LUKAS 2:39 Bybel vir almal (ABA)
Josef en Maria het alles gedoen wat die wette van die Here gesê het en toe het hulle teruggegaan na hulle stad Nasaret in Galilea.
LUKAS 2:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle alles volbring het wat volgens die wet van die Here was, het hulle teruggegaan na Galiléa, na hulle stad Násaret.
LUKAS 2:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Josef-hulle alles nagekom het wat die wet van die Here voorskryf, het hulle na Galilea toe teruggegaan, na hulle eie dorp, Nasaret.
LUKAS 2:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Josef-hulle alles nagekom het wat die Wet van die Here van hulle verwag, het hulle na Galilea teruggegaan, na hulle tuisdorp Nasaret.
LUKAS 2:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat hulle alles volbring het volgens die wet van die Here, het hulle teruggekeer na Galilea, na hulle eie stad Nasaret.