YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 2:32

LUKAS 2:32 Bybel vir almal (ABA)

Al die volke sal sien Hy is die lig en hulle sal u volk Israel eer.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n lig tot verligting van die nasies en tot eer van u volk Israel.”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n lig wat vir die nasies tot openbaring dien, en eer bring aan u volk Israel.”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Lig om die heidene te verlig, en die heerlikheid van u volk Israel.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:32 Die Boodskap (DB)

Hy sal ’n lig wees vir al die volke op die aarde wat in die donker leef. Hy sal ook groot eer aan u volk Israel bring.”

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n lig om God aan die nasies bekend te maak, en die glorie van u volk Israel!”

Deel
Lees LUKAS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's