LUKAS 18:7
LUKAS 18:7 Bybel vir almal (ABA)
maar God sal sy mense help, dit is seker. Hy het hulle gekies en hulle roep elke dag en nag na Hom. Dink julle Hy sal lank wag om hulle te help?
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:7 Die Boodskap (DB)
Wat sal God dan nie alles doen vir sy kinders wat Hy persoonlik uitgekies het om in Hom te glo nie?
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sal God dan nie reg doen aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie, al is Hy ook lankmoedig in hulle geval?
Deel
Lees LUKAS 18