LUKAS 18:5
LUKAS 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
tog sal ek, omdat hierdie weduwee my moeite gee, aan haar reg doen, sodat sy nie eindelik kom en my in die gesig slaan nie.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek sal die weduwee help, want sy is lastig en sy sal my nog baie moeg maak as sy so aanhou vra dat ek haar moet help.”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar aangesien hierdie weduwee so aanhou om my lastig te val, sal ek haar in haar regsaak help, anders kom klap sy my op die ou end ook nog.”
Deel
Lees LUKAS 18