LUKAS 18:39
LUKAS 18:39 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat voor geloop het, het met hom geraas en gesê hy moet stilbly, maar hy het aangehou en nog harder geskree: “Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir my en U moet my help!”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wat voor loop, bestraf hom dat hy moet stilbly. Maar hy het al harder uitgeroep: Seun van Dawid, wees my barmhartig!
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mense wat voor geloop het, het hom beveel om stil te bly, maar hy het al hoe harder uitgeroep: “Seun van Dawid, ontferm U oor my!”
Deel
Lees LUKAS 18