LUKAS 18:37
LUKAS 18:37 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir hom gesê dit is Jesus van Nasaret wat verbygaan.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle vertel hom: Jesus die Nasaréner gaan verby.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle vertel hom toe: “Jesus van Nasaret gaan hier verby.”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het vir hom gesê dat Jesus, die Nasarener, daar verbyloop.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hom meegedeel dat Jesus van Nasaret verbygaan.
Deel
Lees LUKAS 18