LUKAS 18:26
LUKAS 18:26 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “As dit so is, wie sal kan inkom waar God Koning is?”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê die wat dit gehoor het: Wie kan dan gered word?
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat dit gehoor het, sê toe: “Maar wie kan dan gered word?”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “Wie kan dan gered word?”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wat dit gehoor het, het gesê: Wie kan dan gered word?
Deel
Lees LUKAS 18