LUKAS 18:24
LUKAS 18:24 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus sien hoe hartseer die ryk man word, het Hy gesê: “Ryk mense sal nie maklik inkom waar God Koning is nie.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Jesus sien dat hy diep bedroef geword het, sê Hy: Hoe beswaarlik sal hulle wat goed besit, in die koninkryk van God ingaan.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus sien dat hy teleurgesteld is, sê Hy: “Hoe moeilik is dit tog vir mense wat ryk is, om in die koninkryk van God te kom.
Deel
Lees LUKAS 18