LUKAS 18:23
LUKAS 18:23 Bybel vir almal (ABA)
Die man het baie hartseer geword toe hy hoor wat Jesus sê, want hy was baie ryk.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe hy dit hoor, het hy diep bedroef geword, want hy was baie ryk.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hy dit hoor, was hy diep teleurgesteld, want hy was baie ryk.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die man dit egter hoor, het hy baie bedroef geword, want hy was skatryk.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hy dit hoor, was hy baie bedroef, want hy was baie ryk.
Deel
Lees LUKAS 18