LUKAS 18:2
LUKAS 18:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “In 'n stad was daar 'n regter wat nie bang was vir God nie. Mense was ook nie vir hom belangrik nie.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Daar was 'n regter in 'n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het gesê: “In 'n sekere stad was daar 'n regter wat geen eerbied vir God of agting vir 'n mens gehad het nie.
Deel
Lees LUKAS 18