LUKAS 16:17
LUKAS 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog is dit makliker vir die hemel en die aarde om te vergaan as dat een lettertjie van die wet verval.
LUKAS 16:17 Die Boodskap (DB)
“Maar verstaan My goed: Ek kom skaf nie die wet af nie. Dit sal bly bestaan. Solank die son nog skyn en daar sterre in die hemel is, sal elke letter van die wet van krag bly.
LUKAS 16:17 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle moet onthou, die hemel en die aarde sal makliker verdwyn as een letter-strepie van die boeke van Moses.
LUKAS 16:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar dit is makliker dat die hemel en die aarde verbygaan as dat een tittel van die wet sou val.
LUKAS 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog is dit makliker vir die hemel en die aarde om te vergaan as dat een lettertjie van die wet verval.
LUKAS 16:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dit is makliker vir die hemel en die aarde om tot niet te gaan as dat een strepie van die Wet wegval.
LUKAS 16:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is makliker dat die hemel en die aarde verbygaan as dat een titteltjie van die wet misluk.