YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 13:30

LUKAS 13:30 Die Boodskap (DB)

“Uiteindelik sal al die rolle omkeer: mense wat nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar baie belangrik wees. Maar diegene wat nou belangrik is, sal geen plek in God se nuwe wêreld hê nie.”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet dit goed verstaan: Baie mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees, en mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees.”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onthou net: Daar is laastes wat eerste sal wees, en eerstes wat laaste sal wees.”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En kyk, wie laaste is, sal eerste wees, en wie eerste is, sal laaste wees.”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En kyk, daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Die Boodskap (DB)

“Uiteindelik sal al die rolle omkeer: mense wat nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar baie belangrik wees. Maar diegene wat nou belangrik is, sal geen plek in God se nuwe wêreld hê nie.”

Deel
Lees LUKAS 13

LUKAS 13:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En onthou: party wat nou verag word, sal dan grootliks vereer word; en party wat nou grootliks vereer word, sal dan verag word.”

Deel
Lees LUKAS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's