LUKAS 13:18
LUKAS 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het gesê: “Hoe is die koninkryk van God? Waarmee kan Ek dit vergelyk?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe het Jesus gesê: “Hoe lyk die koningsheerskappy van God? Hoe kan Ek dit illustreer?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:18 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gesê: “Weet julle hoe dit is wanneer God Koning is? Ek sal dit vir julle so verduidelik.
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk?
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop het Hy gesê: “Waaraan is die •koninkryk van God gelyk, en waarmee sal Ek dit vergelyk?
Deel
Lees LUKAS 13