LUKAS 11:53
LUKAS 11:53 Bybel vir almal (ABA)
Die skrifgeleerdes en die Fariseërs was van toe af Jesus se vyande. Toe Hy uit die huis gaan, het hulle Hom oor baie dinge uitgevra.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy dit aan hulle sê, begin die skrifgeleerdes en die Fariseërs Hom skerp in die oog te hou en Hom uit te vra oor baie dinge
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy uit die huis weggaan, het die skrifgeleerdes en die Fariseërs Hom heftig begin aanval. Oor allerlei dinge het hulle aan Hom strikvrae gestel
Deel
Lees LUKAS 11