LUKAS 11:30
LUKAS 11:30 Bybel vir almal (ABA)
Jona was 'n teken vir die mense van die stad Nineve, en so sal Ek, die Seun van die mens, ook vir julle 'n teken wees.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos Jona 'n teken was vir die Nineviete, so sal die Seun van die mens ook wees vir hierdie geslag.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wat met hom gebeur het, was ’n teken vir die mense van Nineve dat God hom gestuur het. Wat met My gebeur, sal ’n teken wees dat God My, die Seun van die Mens, na hierdie mense gestuur het.
Deel
Lees LUKAS 11