YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 11:28

LUKAS 11:28 Bybel vir almal (ABA)

Maar Jesus het gesê: “Die mense wat waarlik gelukkig is, is die mense wat die woord van God hoor en doen wat God wil hê.”

Deel
Lees LUKAS 11

LUKAS 11:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar.

Deel
Lees LUKAS 11

LUKAS 11:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy sê: “Nog meer bevoorreg is hulle wat die woord van God hoor en dit onderhou.”

Deel
Lees LUKAS 11

LUKAS 11:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Hy antwoord: “Ja, maar waarlik gelukkig is hulle wat die woord van God hoor en dit onderhou.”

Deel
Lees LUKAS 11

LUKAS 11:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar hy sê: Ja, salig is die wat die woord van God hoor en dit bewaar.

Deel
Lees LUKAS 11

LUKAS 11:28 Die Boodskap (DB)

“Ja, dis seker waar,” antwoord Jesus toe. “Maar daar is mense wat selfs nog gelukkiger as my ma is. Dit is hulle wat God se Woord hoor en dit doen.”

Deel
Lees LUKAS 11

LUKAS 11:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het geantwoord: “Maar nog meer geseënd is almal wat die woord van God hoor en dit uitleef.”

Deel
Lees LUKAS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's