LUKAS 11:16
LUKAS 11:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ander het Hom versoek en van Hom 'n teken uit die hemel begeer.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:16 Bybel vir almal (ABA)
Ander mense wou vir Jesus toets, hulle wou hê Jesus moet bewys dat Hy van God kom. Hulle wou hê Hy moet vir hulle 'n wonderteken wys.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ander wou Hom op die proef stel deur van Hom 'n wonderteken uit die hemel te vra.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ander weer het van Hom 'n teken uit die hemel gevra om Hom te toets.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ander het Hom versoek en by Hom 'n teken uit die hemel gesoek.
Deel
Lees LUKAS 11