LUKAS 11:11
LUKAS 11:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n seun vir sy pa 'n vis vra, dan sal sy pa nie vir hom 'n slang gee nie.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom 'n klip gee; of ook 'n vis, en hy sal hom in plaas van 'n vis 'n slang gee
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is daar 'n pa onder julle wat as sy seun vir hom 'n vis vra, vir hom 'n slang sal gee in plaas van die vis?
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Watter vader onder julle sal, as sy seun hom 'n vis vra, hom 'n slang in plaas van 'n vis gee?
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As 'n seun van een van julle wat 'n vader is, brood vra, sal hy vir hom 'n klip gee? of as hy 'n vis vra, sal hy vir 'n vis vir hom 'n slang gee?
Deel
Lees LUKAS 11