LUKAS 10:36
LUKAS 10:36 Bybel vir almal (ABA)
Jesus vra toe vir die skrifgeleerde: “Wat dink jy? Wie van hierdie drie mense het 'n naaste geword van die man vir wie daardie manne aangeval het?”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie van hierdie drie is volgens jou die naaste van hom wat onder die rowers verval het?”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie van hierdie drie, dink jy, was 'n naaste vir die man wat deur die rowers oorval is?”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?
Deel
Lees LUKAS 10