LUKAS 10:14
LUKAS 10:14 Bybel vir almal (ABA)
Die dag wanneer God sal oordeel, sal God die mense van Tirus en Sidon minder straf as vir julle.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeel verdraagliker wees as vir julle.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeel draagliker wees as vir julle.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar vir Tirus en Sidon sal dit op die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees by die oordeel as vir julle.
Deel
Lees LUKAS 10