LEVITIKUS 7:15
LEVITIKUS 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat die offer bring en sy mense moet die vleis vir die dank-offer, die ete-offer, op-eet op die dag wanneer hy dit bring. Daar mag niks oorbly tot die volgende dag nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die vleis van sy lofdankoffer moet geëet word op die dag as hy dit bring; daarvan mag hy niks tot die môre laat lê nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die vleis van die maaltydoffer waarmee iemand sy dank wil uitspreek, word geëet op die dag van die offer. Dit mag nie oorstaan tot die volgende môre nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7