YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 6:7

LEVITIKUS 6:7 Bybel vir almal (ABA)

Die priester moet dan vir hom versoening doen, en die Here sal hom alles vergewe wat hy verkeerd gedoen het.”

Deel
Lees LEVITIKUS 6

LEVITIKUS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan moet die priester vir hom versoening doen voor die aangesig van die HERE, en dit sal hom vergewe word — enigiets wat 'n mens doen, sodat hy daardeur skuldig word.

Deel
Lees LEVITIKUS 6

LEVITIKUS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

en die priester doen voor die Here versoening vir die skuldige, en sy sonde word hom vergewe, hoe hy hom ook al skuldig gemaak het.”

Deel
Lees LEVITIKUS 6

LEVITIKUS 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die priester moet vir hom versoening doen voor die HERE en hy sal vergewe word vir enige van hierdie dinge wat hy gedoen en skuldig geword het.”

Deel
Lees LEVITIKUS 6

LEVITIKUS 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die priester moet vir hom versoening doen voor die aangesig van die HERE, en dit sal hom vergewe word vir enigiets van alles wat hy deur oortreding daarteen gedoen het.

Deel
Lees LEVITIKUS 6

LEVITIKUS 6:7 Die Boodskap (DB)

Die dienaar sal daarmee sy skuld by die Here betaal. Alles wat hy verkeerd gedoen het en waardeur hy skuldig geword het, sal hom dan vergewe word.”

Deel
Lees LEVITIKUS 6

LEVITIKUS 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priester sal dan voor die HERE versoening bewerk en so sal hy vergewe word.”

Deel
Lees LEVITIKUS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's